Thread
:
Reispsalm
View Single Post
09-03-2012, 06:44 AM
#
8
13spebampiliece
Join Date
Oct 2005
Posts
522
Senior Member
XAfrika, ek het 'n Koos du Plessis vertoning bygewoon, twee maande voor sy dood, hy het nie graag in die publiek opgetree nie, dit was 'n klein klompie van ons.
Al die woorde van al sy "songs" bly treffend.
En ja, ek is al baie, baie lankal "homesick", net ons kan nie die huis hier verkoop kry nie, het altyd gesê ons trek terug na daai mooi strande en berge en die stof!
Selfs die spinnekoppe!
Quote
13spebampiliece
View Public Profile
Find More Posts by 13spebampiliece
All times are GMT +1. The time now is
09:57 AM
.