DiscussWorldIssues - Socio-Economic Religion and Political Uncensored Debate

DiscussWorldIssues - Socio-Economic Religion and Political Uncensored Debate (http://www.discussworldissues.com/forums/)
-   Africa (http://www.discussworldissues.com/forums/africa/)
-   -   Die verskil tussen die ou dae en vandag! (http://www.discussworldissues.com/forums/africa/82736-die-verskil-tussen-die-ou-dae-en-vandag.html)

skiboyx 09-03-2012 06:44 AM

Die verskil tussen die ou dae en vandag!
 
Scenario: - Piet en Jan raak betrokke in 'n fight by die skool
TOE - 'n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die kak uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels.
NOU - Polisie word ontbied en arressteer vir Jan en Piet. Alle selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. Albei word aangekla vir aanranding. Altwee word geskors al het Piet die kak begin. Die ouers word ingeroep vir konsultasie en die ander kindes wat die fight gesien het kry trauma berading. Die video van die fight is beskikbaar op YouTube.

Scenario: - Piet onstig die klas want hy wil nie stilsit en stilbly nie
TOE - Piet se gat word vuurwarm geslaan. Hy sit nog steeds nie stil nie want sy gat brand te veel, maar hy hou darem sy bek en maak matriek klaar en word 'n suksesvolle besigheidsman.
NOU - Piet word op Ritalin gesit want hy het een of ander hiperaktiewe neiging. Word 'n zombie. Word getoets vir ADD (Attention Deficit Disorder). Die juffrou sukkel haar gat af. Piet kan nie bybly nie en verlaat skool na Standerd 6.

Scenario: - Jan gooi 'n klip en breek 'n ruit van die buurman se huis.
TOE: Jan se gat brand. Hy moet vir 'n week lank in die buurman se tuin werk.
NOU: Jan se gat brand. Sy pa word gearresteer vir kindermishandeling. Jan word in pleegsorg geplaas. Die sielkundige oortuig Jan se suster dat haar pa haar seksueel aangerand het en hul pa gaan tronk toe. Jan se ma en pa skei want sy het 'n verhouding met die Sielkundige.

Scenario: - Piet druip Engels op Hoërskool.
TOE - Piet se gat brand. Hy moet Engels ekstra klasse loop. Hy slaag Engels goed in matriek en gaan Universiteit toe.
NOU - Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy saak word opgevat deur 'n plaaslike menseregte groep wat bepaal dat dit rassisties is om Engels 'n vereiste vak te maak. Dit raak 'n politieke storie en 'n saak word aanhandig gemaak teen die skool en die Onderwysdepartement. Engels word van die cirriculum afgehaal. Piet slaag matriek goed, maar sny gras vir 'n lewe want hy kan fokkol Engels praat.

Scenario - Jan vat 'n klomp klappers, maak 'n bom daarmee en blaas 'n miershoop op.
TOE - Jan se gat brand. Die miershoop is in sy moer. Duisende miere dood.
NOU - Die Veiligheidspolisie en Dierebeskermingsgroepe word ingeroep en Jan word aangekla van stedelike terrorisme en dieremishandeling. Sy ouers word dopgehou. Jonger broers en susters word van die huis af weggevat. Hulle rekenaars word gekonfiskeer en Jan se pa word op 'n lys van terroriste geplaasen hy kan nie verder werk kry nie. Die familie krepeer.

Scenario - Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee sy trane af, maak die knie skoon en gee hom 'n drukkie.
TOE - Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond.
NOU - Piet se Juffrou word beskuldig dat sy 'n pedofiel is en verloor haar werk. Sy kry 'n opgeskorte vonnis. Piet ondergaan terapie vir die volgende vyf jaar. Raak 'n moffie.

Equackasous 09-03-2012 06:44 AM

Can you spot what went wrong?

GetsTan 09-03-2012 06:44 AM

http://www.africanaddiction.com/foru...lies/winkw.gifEk sien dit was nie net my gat wat gebrandt het nie in daai dae . Jan se gat het maar baie oik baie gebrandt .

smokeberly 09-03-2012 06:44 AM

Ja nee, ons het groot geword met pakslae.

As daar 'n week verby gegaan het wat ek nie pak gekry het nie, was dit seker omdat ek waterpokkies gehad het... http://www.africanaddiction.com/foru...s/biglaugh.gif

vintsqyuid 09-03-2012 06:44 AM

Quote:

http://www.africanaddiction.com/foru...lies/winkw.gifEk sien dit was nie net my gat wat gebrandt het nie in daai dae . Jan se gat het maar baie oik baie gebrandt .
and the on-line afrikaans tranlator said this is what you said :


i see it has not been just my hole that/what gebrandt does'nt have in daai days . jan's hole have but very oik very gebrandt . ...

VowJoyday 09-03-2012 06:44 AM

Quote:

Ja nee, ons het groot geword met pakslae.

As daar 'n week verby gegaan het wat ek nie pak gekry het nie, was dit seker omdat ek waterpokkies gehad het... http://www.africanaddiction.com/foru...s/biglaugh.gif
and the on-line afrikaans tranlator said this is what you said :http://interpret.co.za/

yes no. , we have big get to be with pakslae.
as there a week straight past gegaan have that/what i not wrap up did not get , has been it sure because i waterpokkies had . . . ...

Soulofpostar 09-03-2012 06:44 AM

http://www.africanaddiction.com/foru...ies/tongue.pngml

The online translator is not węking raait!

http://www.africanaddiction.com/foru...lies/winkw.gif

Janarealiti 09-03-2012 06:44 AM

I'm a bit annoyed coz I was gonna use the on line translator to totally impress you all eksay.

Ek can nie praat afrikaans good nie, ek is 'n englisman - nie, and again another nie... there is usually 3 or 4 nie's in each line. lol. Oh well, back to the drawing board.

glasscollector 09-03-2012 06:44 AM

Quote:

I'm a bit annoyed coz I was gonna use the on line translator to totally impress you all eksay.

Ek can nie praat afrikaans good nie, ek is 'n englisman - nie, and again another nie... there is usually 3 or 4 nie's in each line. lol. Oh well, back to the drawing board.
http://www.africanaddiction.com/foru...lies/rofl..gif Don't worry Boks Ek is 'n Englishman too > It took me awhile to reply and formulate my words . I'm sure there are loads of grammer and spelling errors . But it was fun trying to shake my very rusty Afrikaans into some action http://www.africanaddiction.com/foru...lies/cool..gif

taesrom 09-03-2012 06:44 AM

Guys, I would never correct any spelling mistakes or laugh at some1 trying!

It makes me happy to see some1 English-speaking, trying to reply in Afrikaans! And if any1 need help with translations, don't hesitate to shout. I, as well as loads of others, will help with out a doubt!

Doen so voort! (Continue) http://www.africanaddiction.com/foru.../thumbsup3.gif

CarmenSanches 09-03-2012 06:44 AM

Thanks ice http://www.africanaddiction.com/foru.../thumbsup3.gif

baxodrom 09-03-2012 06:44 AM

Jy meen seker "Dankie!" http://www.africanaddiction.com/foru...lies/winkw.gif

tretcheenia 09-03-2012 06:44 AM

ooo lalala dis 1 keerhttp://i119.photobucket.com/albums/o...lies/laugh.gif dat honeybee hoes hare mondie too.
http://i175.photobucket.com/albums/w...acdbacfd72.gif. ek sckukkel met di skywing , mar ek kan kleinjie praat.
ek wensie date ek kan die story verstann. klink sohttp://i209.photobucket.com/albums/b...lies/laugh.gif

gyjsdtuwr 09-03-2012 06:44 AM

http://www.africanaddiction.com/foru...lies/winkw.gif http://www.africanaddiction.com/foru...ilies/nah..gif Nee Ek meen BAIE DANKIE!!


All times are GMT +1. The time now is 05:27 AM.

Powered by vBulletin® Version 3.8.7
Copyright ©2000 - 2025, vBulletin Solutions, Inc.
Search Engine Optimization by vBSEO 3.6.0 PL2