Reply to Thread New Thread |
![]() |
#1 |
|
Avondland - Koos Kombuis en Stef Bos
Geskryf in die Rynvallei, 1998Ons is gesoute reisigers Deur dop en lied, deur klank en vers Ons is ballings uit ‘n paradys Orals bekend maar nêrens tuis Agter elke grens ‘n vreemde taal In elke stad sy katedraal Maar hoe jy ook al sing of vra Jou toekoms bly in Afrika Hoe lank moet jy nog aanhou soek Deur kaart of Bybel, gids of boek? By watter herberg teen die wind In watter stal jou Heiland vind? Onder watter ster of noorderlig Bly ons strompel, blind en sonder sig Slegs die Suiderkruis wag lankal daar Ons toekoms is in Afrika As die nag finaal sy mantel gooi As die son verdof van wit tot rooi As die stede stil word, mense bang In die woude niks meer voëlgesang Sal ons wat weet, ons voete wend Terug na die donker kontinent Die laaste lente volg weldra Maar ons toekoms is in Afrika x2 Want eendag is ons kinders daar Nou reis ons weer saam na AfrikaWoorde en Musiek: Koos Kombuis [youtube]http://www.youtube.com/watch?v=XTQ43asHnxA&eurl=http://bashinginnieboendoes.wordpress.com/&feature=player_embedded[/youtube] |
![]() |
![]() |
#2 |
|
|
![]() |
![]() |
#3 |
|
What makes you think I miss Safrica?? ![]() |
![]() |
![]() |
#7 |
|
this wont help, these all my videos I made when I felt homesick........ for a looong time now....
[youtube]wDduNdk4DR4[/youtube] Beware Verwoerd [youtube]40GVN_o6g8s[/youtube] [youtube]H3STumCsjOI[/youtube] [youtube]81Vjfku1Jt0[/youtube] [youtube]H8zdyGYH1A8[/youtube] even 1 on the shopping malls hahah [youtube]AINVRx8kNVA[/youtube] Welcome to Africa [youtube]BgWgn_19MAo[/youtube] |
![]() |
![]() |
#8 |
|
XAfrika, ek het 'n Koos du Plessis vertoning bygewoon, twee maande voor sy dood, hy het nie graag in die publiek opgetree nie, dit was 'n klein klompie van ons.
Al die woorde van al sy "songs" bly treffend. En ja, ek is al baie, baie lankal "homesick", net ons kan nie die huis hier verkoop kry nie, het altyd gesê ons trek terug na daai mooi strande en berge en die stof! Selfs die spinnekoppe! |
![]() |
Reply to Thread New Thread |
Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests) | |
|